SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1Linking projects to business strategy through project portfolio managementProject activity analysis without the network model author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CETINKAYA, F.C.; CATMAKAş, H.A.  and  GORUR, A.K.. Single-machine scheduling of indivisible multi-operation jobs. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.78-93. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/30-1-2017.

    Hierdie artikel ondersoek 'n enkel-masjien skeduleringsprobleem van meervoudige operasie take waar elke taak uit verskeie operasies bestaan wat kontinu verwerk word eerder as om gemeng te wees met die operasies van ander take. Die take is dus onverdeelbaar. 'n Volgorde-onafhanklike opstelling word vereis as die masjien wissel van operasie na 'n ander. Geen opstelling is egter nodig voor die eerste operasie van 'n taak indien die eerste operasie van die nuwe taak dieselfde is as die vorige taak se laaste operasie nie. Die tyd wat dit neem om elkeen van die take te voltooi is eerstens geminimeer. Daarna is die totale voltooi tyd (die som van al die taak voltooi tye) geminimeer. Daar word gewys dat die tyd wat dit neem om elke taak te voltooi oplosbaar is in polinome tyd. Om die totale voltooi tyd te minimeer is 'n gemengde heelgetal lineêre programmeringmodel ontwikkel wat daartoe in staat is om klein- en mediumgrootte probleme optimaal op te los. Die model behaal ook 'n baie klein verskil tussen die geïdentifiseerde oplossing en die beste moontlike oplossing vir groot probleemgevalle.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )