SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain managementThe scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    SKLAR-CHIK, M.D.; BRENT, A.C.  and  DE KOCK, I.H. Integration costs of renewable energy technologies in future energy generation scenarios. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.28-42. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/29-2-1801.

    Die doel van hierdie artikel is om die integrasie kostes van hernubare energie tegnologieë (HETs) met toekomstige energieopwekkingscenario's vir Suid Afrika te ondersoek. 'n PLEXOS1 model is gebruik om die World Wildlife Fund (WWF) se hoë hernubare energie scenario vir 2030, waar HET se netwerk-penetrasie vlakke voorspel word om minder as 20 persent te wees, te simuleer. Na verifikasie en validasie van die ontwikkelde PLEXOS1 model met verskeie kundiges, het die finale iterasie met twee gevalle vorendag gekom, naamlik 'n basis-geval en 'n beperkte-geval. Die resultate van hierdie twee scenario's vir die jaar 2030 is stelselkostes van onderskeidelik R0.39/kWh en R0.48/kWh. 'n Sekondêre uitset was die gelykgestelde koste van energie waardes vir van die energie opwekkingstegnologieë. Daarna is 'n sensitiwiteitsanalise gedoen om te bepaal wat die grootste bydraende faktor tot verandering in stelselkostes en die aanvraagsvoorspelling is. Laastens is aanbevelings gemaak oor hoe om toekomstige modellerings uitkomstes in hierdie area van navorsing te verbeter deur die sleutel aannames van so 'n navorsingsvoorstel aan te spreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )