Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
SNYMAN, S. and BEKKER, J.. Real-time scheduling in a sensorised factory using cloud-based simulation with mobile device access. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.161-169. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/28-4-1860.
Skedulering is 'n uitdaging wat in die operasionele fase van die vervaardigingslewensiklus voortduur. Hierdie uitdaging kan toegeskryf word aan die komplekse, dinamiese, en stogastiese aard van ' n vervaardigingstelsel. Simulasie word dikwels gebruik om te help met die skeduleringsproses, aangesien dit komplekse, diskrete, dinamiese, stogastiese prosesse voldoende kan naboots. Ons stel 'n argitektuur van 'n reële tyd simulasie skeduleringstelsel voor, wat gebruik maak van 'n sensornetwerk in 'n werkswinkel, mobiele toestelle, sowel as simulasie- en skeduleringsmetodes in die elektroniese wolk. 'n Simulasiemodel is ook geskep om die omgewing en aktiwiteite van 'n werkswinkel te beskryf.











