SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ERDEM, M.  and  BULKAN, S.. A two-stage solution approach for the large-scale home healthcare routeing and scheduling problem. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.133-149. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-4-1754.

    Die doel van hierdie studie is om 'n tweeledige oplossingsbenadering vir grootskaalse tuissorg roetebeplanning en skedulering voor te stel vir gesondheidsorg. In die eerste deel van die benadering word 'n groepering-algoritme, gebaseer op die ligging van die tuiste en die tyd om vatbare groepe te vorm, toegepas. Tydens die tweede stap van die benadering word die groepe gebruik saam met roetebeplanning-heuristiek om skedules en roetes te skep terwyl die randvoor-waardes van die model in ag geneem word. Die tweeledige benadering bewerkstellig hoër diversifikasie met 'n reeks nuut ontwikkelde kruisbeweging strategieë. Die gesimuleerde resultate toon dat die voorgestelde oplossingsbenadering sekere voordele inhou, onder andere die 'n verhoging in die effektiewe aanwending van menslikehulpbronne en 'n afname in die werktyd van verpleegsters.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )