SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    BANGUERA, L. et al. Reverse and inverse logistic models for solid waste management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.120-132. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-4-1701.

    Hierdie artikel bied 'n oorsig van verskillende modelle van omgekeerde en inverse logistiek vir soliede rommelbestuur deur middel van die inhoud-analise metode. Die artikel het twee gedeeltes. Eerstens word die navorsing van verskeie outeurs bespreek met betrekking tot 'n algemene model van omgekeerde en inverse logistiek. Hierdie outeurs vestig vier basiese stappe vir die bestuur van soliede rommel, naamlik hekwagting, versameling, sortering en wegmaking. Daarna word ondersoekende studies, ontwerpe, metodologieë en voorgestelde wiskundige modelle om die uitdagings in inverse logistiek aangespreek. Hierdie gedeelte van die artikel is gegrond op artikels wat tussen 2010 en 2016 gepubliseer is.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )