SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    TAMSAOUT, T. et al. CFD model of laser additive manufacturing process of cylinders. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.178-187. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1855.

    'n Teoretiese benadering, gebaseer op 'n numeriese simulasie wat van eksperimentele data gebruik maak, is voorgestel as 'n toevoeging tot die studie van lasergebaseerde toevoegings-vervaardiging met direkte energie deponering. Die doel is om die verskillende stadiums van laag-vir-laag opbou te simuleer deur die geïnduseerde vloeibare metaal in 'n silindriese geometrie te oorweeg. Vir normale atmosferiese toestande is 'n driedimensionele model onwikkel om die beherende vergelykings van die vloei en hitteoordrag op te los met behulp van die eindige volumes metode. Die model is gebaseer op eksperimentele werk wat deur die LENS sisteem by die Wetenskaplike en Nywerheids-navorsingsraad (WNNR) se Nasionale Lasersentrum gedoen is. Silindriese Ti-6Al-4V koepons is lasergedruk en karakteriseer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )