SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    MASINA, B. N; LENGOPENG, T; PITYANA, S.L  and  TLOTLENG, M. Microstructure and mechanical characterisation of tial coated on Ti64. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.172-177. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1854.

    TiAl legering is bedek met Ti64 deur 'n 1074nm hoë drywing kontinue-golflaser terwyl die laserstraalskandeerspoed gevarieer is. Hierdie is gedoen om die termo-meganiese eienskappe van Ti64 te verhoog. Skandeer elektronmikroskopie, ligoptiese mikroskopie en die Vicker mikrohardheid skaal is gebruik om die bedekking met betrekking tot die makrostruktuur, samestelling en hardheid onderskeidelik te karaktiseer. Die makro- en mikrograwe van die bedekkings het 'n naaldvormige en dendritiesryke struktuur vir die bedekkings en Widmanstätten strukture by die koppelvlak getoon vir al die ondersoekte skandeersnelhede. Daar is gevind dat die algehele hardheid hoog is by lae skandeersnelhede.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )