SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    NGONGONI, C.N.; GROBBELAAR, S.S.  and  SCHUTTE, C.S.L.. The role of open innovation intermediaries in entrepreneurial ecosystems design. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.56-65. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-3-1839.

    Werkloosheidsvlakke in Suid-Afrika het astronomies verhoog. Dit het die regering aangespoor om entrepreneurskap inisiatiewe soos onderneming en verskaffer ontwikkelingsprogramme te finansier. Daarom is dit van kardinale belang om entrepreneurskap ekosisteme te skep wat entrepreneurs lok, kweek en ondersteun. Hierdie artikel ondersoek hoe entrepreneuriese maatskappye eksterne akteurs deur middel van tussengangers vir waardeskepping gebruik in 'n entrepreneuriese ekosisteem. Die fokus van die artikel is op hoe 'n tussenganger organisasie waarde mede-skepping kan fasiliteer. Die skrywers beskryf huidige resultate en bevindinge van 'n gevallestudie van die Oslo Kanker Samewerkingsgroep broeikas in Noorweë, en lei hieruit bevindinge vir ekosisteem bestuur en ontwerp af.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )