SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    RAJMOHAN, M.; THEOPHILUS, C.; SUMALATHA, M.R.  and  SARAVANAKUMAR, S.. Facility location of organ procurement organisations in Indian health care supply chain management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.90-102. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-1-1508.

    Orgaanverkryging en die oorplantingsnetwerk speel 'n belangrike rol in die voorsieningkettingbestuur van gesondheidsorg. Die orgaan verkrygingsorganisasie moet koordineer dat organe voorberei en vervoer word na ontvangers soos wat skenkers beskikbaar word. Die skaarsheid gekoppel aan orgaanverskaffing lei tot lewensgevaarlike situasies vir die orgaanontvanger. Die belangrikheid van die ligging van orgaan verkrygingsorganisasies word oorweeg en n oplossing word verskaf deur die liggings waar organe verkry en versprei kan word na die naaste oorplantingsentrum te identifiseer. Die ligging van die verspreidingsentrums word deur middel van die p-mediaan model identifiseer. Die model minimeer die geweegde afstand tot by die orgaanontvangers. Eksperimentele analise bewys dat die voorgestelde model daarin slaag om die orgaan verkrygings-organisasies se liggings te fasiliteer. Die robuustheid van die voorgestelde model is gevalideer deur middel van 'n sensitiwiteits-analise van die verskille in die seleksie van orgaan verkrygings-organisasies wanneer die geskatte vraag na organe wissel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )