Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
RADEMEYER, A.L. and LUBINSKY, D.J.. A decision support system for strategic, tactical and operational visit planning for on-the-road personnel. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.57-72. ISSN 2224-7890. https://doi.org/10.7166/28-1-1538.
Die gebruik van 'n besluitnemingsondersteuningstelsel om veldwerkers te bestuur en optimeer word beskou. Die stelsel is ontwikkel na jare se ondervinding as konsultante en navorsing oor algoritmes. Dit sluit nie net 'n innoverende memetiese algoritme in om baie groot probleme op te los nie, maar bevat ook analitiese funksies en 'n vermoë om scenario's met mekaar te vergelyk. As praktisyns sluit ons insigte in van gevallestudies wat ons gedoen het op strategiese, taktiese, en operasionele vlakke. Die stelsel los scenario's op al drie besluitnemingsvlakke gelyktydig, nie sekwensieel nie, op. Die empiriese studies lig 'n aantal wanopvattings uit wat in die praktyk oor die beplanning van reisende personeelaktiwiteite bestaan.












