SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directionsProposed business process improvement model with integrated customer experience management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    OGANO, N.O.  and  PRETORIUS, L.. Analysis of policy options for projects in the electricity sector in sub- Saharan Africa: a system dynamics approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.20-35. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-1-1607.

    Baie projekte in die elektrisiteit energiesektor in die sub-Sahara-Afrika streek ervaar kwaliteit uitdagings en vertragings, wat lei tot gereelde kragonderbrekings. Dit verlangsaam die algehele ekonomiese aktiwiteit en frustreer beleggersvertroue in die streek. Hierdie artikel bied die sistemiese metodes wat gebruik is om die dinamiese gevolge van beleid in die elektrisiteit energiesektor projekte in die streek te evalueer. Die model maak gebruik van die Vensim sagteware om die simulasies uit te voer. 'n Verskeidenheid van illustratiewe scenario's word aangebied en ontleed, en die verskillende scenario's word vergelyk en kontrasteer. Die resultate wys dat daar meriete is in die verbetering van projekbestuur kundigheid in die streek. Die tekort aan ingenieurs wat die projekte kan uitvoer, is ook uitgewys as 'n groot problem, waar die van die ingenieurs verwag word om met 'n multi-taak benadering tussen die projekte te beweeg. Om dit te adresseer, word daar voorgestel dat die kontrakteurs 'n groter hoeveelheid van die ingenieurs moet indiens neem.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )