SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    PRINSLOO, J.W.; VAN WAVEREN, C.C.  and  CHAN, K.Y.. Factors that impact knowledge dissemination in projects. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.1-11. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/28-1-1566.

    Kennisverspreiding, as deel van die kennis uitruilproses, is besonders uitdagend in enige projek omgewing as gevolg van die tydelike aard van die projekte. Alhoewel verskeie studies in die literatuur die faktore wat kennis uitruiling bei'nvloed, bestudeer het, is daar min studies wat dit vanuit 'n "kennisuitstoot" perspektief oorweeg. Hierdie artikel lig dus om die kritiese faktore wat kennis verspreiding in 'n projek omgewing bei'nvloed, uit. Hierdie empiriese navorsing het tien faktore identifiseer, onder andere individuele ervaring, vertroue, bronbetroubaarheid, gedeelde verstaan, motivering en artikuleerbaarheid. Hierdie individuele faktore blyk om 'n dominante invloed op die kennis verspreiding vanuit die oogpunt van kennisbron te he.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )