SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KOVACEVIC, S.; PAPIC, L.; JANACKOVIC, G.L.  and  SAVIC, S.. The analysis of human error as causes in the maintenance of machines: a case study in mining companies. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.193-202. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-4-1493.

    'n Twee-stap metode om die faktore en aspekte wat menslike foute gedurende die instandhouding van mynmasjinerie beïnvloed, word beskryf. Die eerste stap is die oorsaak-gevolg analise, wat met 'n dinkskrum ondersteun word, waartydens vyf faktore en een-en-twintig aspekte identifiseer word. Tydens die tweede stap word die groep-wasigheid-hiërargie analise proses gebruik om die geïdentifiseerde faktore en aspekte te rangskik. 'n Gevallestudie is op mynondernemings in Serwië geloods. Die sleutelaspekte is rangskik volgens 'n analise wat mynonderneming risiko kenners ('n instandhoudingsingenieur, 'n tegnoloog, 'n ergonoom, 'n sielkundige en 'n organisatoriese wetenskaplike) ingesluit het. Nalating om tegniese instandhoudingsinstruksies te volg, swak organisasie van die opleidingsproses, onvoldoende diagnostiese toerusting en n tekort aan die verstaan van die werksprosesse is geïdentifiseer as die belangrikste oorsake van menslike foute.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )