SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    CAMPBELL, I.; ALI, M.M.  and  FIENBERG, M.L.. Solving the dial-a-ride problem using agent-based simulation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.143-157. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1649.

    Die 'bel-'n-rit' probleem' (DARP) vereis dat kliënte, met 'n beperkte vloot van voertuie tot die diensverskaffer se beskikking, tussen unieke oorspronge en bestemmings onder verskeie diens beperkings vervoer word. Die probleem word beskou as NP-hard, en word gewoonlik opgelos met behulp van meta-heuristiese metodes. 'n Agentgebaseerde simulasie (ABS) model is ontwikkel, waar elke voertuig mik om kliënte te bedien, gebaseer op 'n geweegde doelfunksie wat die koste vir die kliënt en die tyd gehalte van die dienslewering in ag neem. Die benadering pas 'n voorafverwerking tegniek toe om die soek spasie, onderhewig aan die diens tyd venster beperkings, te verminder. Simulasie resultate toon noemenswaardige verbeteringe wanneer die kliëntediens transito- en wagtye as maatstaf gebruik word. Die ABS kon oplossings kry vir veel groter probleemgroottes as die maatstaf oplossings. Hierdie werk is die eerste bekende toepassing van ABS om die 'bel-'n-rit' probleem aan te spreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )