SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    COETZEE, R.; VAN DER MERWE, K.  and  VAN DYK, L.. Lean implementation strategies: how are the Toyota Way principles addressed?. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.3, pp.79-91. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/27-3-1641.

    Alhoewel lenige (lean) vervaardiging algemeen aanvaar word as 'n erkende filosofie vir organisatoriese verbetering, bly die implementeringsukseskoers relatief laag. Dit word dikwels toegeskryf aan die verwaarlosing van die menslike aspek, ten spyte van die klem wat die stigters van die lenige filosofie op hierdie aspek plaas. Hierdie artikel beskou die mate waartoe hierdie menslike aspekte van lenig, soos beskryf in die 'Toyota Way' bestuursbeginsels, vervat is in lenige implementering-strategieë. Daar is gevind dat baie min van die beginsels prominent in die strategieë verskyn. Dit is veral opvallend dat die beginsels wat verband hou met die 'respek vir mense' pilaar, afwesig is alhoewel hierdie pilaar die helfte van die 'Toyota Way' fondasie uitmaak. Die gevolgtrekking word gemaak dat lenige implementeringstrategieë in kontras is met die dikwels herhaalde boodskap van die stigters van die lenige filosofie, dat geen beginsels ten koste van ander uitgesonder mag word nie. Dit mag ook waardevolle insig gee tot die rede vir onsuksesvolle lenige implementering.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )