SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    VAN DEN HONERT, A.F.  and  VLOK, P.J.. Estimating the continuous risk of accidents occurring in the mining industry in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.3, pp.71-85. ISSN 2224-7890.  https://doi.org/10.7166/26-3-1121.

    Hierdie studie probeer 'n bydrae lewer om beroepsveiligheid in die mynbedryf te verbeter deur 'n model te skep wat in staat is daartoe om die voortdurende risiko's van moontlike werksongelukke te voorspel. Bydraende faktore is geidentifiseer en hulle sensitiwiteit is gekwantifiseer. Die benadering sluit in die gebruik van 'n Kunsmatige Neurale Netwerk (ANN) wat patrone identifiseer tussen die bydraende kenmerke en om die aanhoudende risiko van ongelukke te voorspel. Hierdie model was geskep, opgelei en gevalideer tydens 'n gevallestudie waar die data verkry is van 'n platinum-myn naby Rustenburg in Suid-Afrika. Die gevolgtrekking was dat 'n betekenisvolle korrelasie tussen die voorspelbare voortdurende risiko's en werklike ongelukke bestaan.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )