SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue2Activity-based costing for vehicle routing problemsDetermining tactical operational planning policies for an auto carrier - A case study author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    COELHO, M.L.I; CHAKRABORTI, S.  and  GRAHAM, M.A.. A comparison of Phase I control charts. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.178-190. ISSN 2224-7890.

    'n Versigtige analise van Fase I is 'n belangrike deel van 'n algehele statistiese proseskontrole en monitering skema. Verdelingsvrye kontrolekaarte kan 'n nuttige rol in hierdie fase speel, aangesien die model aannames nie voldoende geverifieer kan word nie. Die prestasie van twee verdelingsvrye kontrolekaarte - die gemiddelde-rank en die mediaan kontrolekaarte - word vergelyk in hierdie artikel. Vir vergelykingsredes, is die parametriese X-kontrolekaart ingeluit in die vergelykings. Dit is gevind dat die verdelingsvrye kontrolekaarte robuuste eienskappe het, terwyl die X-kontrolekaart dit nie het nie, en beide presteer op soortgelyke wyse as die X-kontrolekaart vir normaalverdeelde data. Egter, vir nie-normale data vaar albei beter as die X-kontrolekaart. Hierdie resultate bied bewyse ten gunste van die gebruik van verdelingsvrye Fase I kontrolekaarte in die praktyk. Slotopmerkings en voorstelle vir toekomstige navorsing word gegee.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )