SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue2A location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution networkThe role of relationship management in the successful outsourcing of maintenance author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    KENNON, D.  and  SCHUTTE, C.S.L.. A strategic framework for improbable circumstances. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.68-84. ISSN 2224-7890.

    Rare gebeurtenisse, ook bekend as 'Swart Swane', het die verloop van die verlede bepaal. Een van hierdie gebeurtenisse was die wêreldwye ekonomiese krisis van 2008. Hierdie Swart Swane het die fokus geplaas op strategiese bestuur, en op die tekortkominge van hierdie studieveld om besighede beter voor te berei om Swart Swane beter te hanteer. Die Strategiese Raamwerk vir Onwaarskynlike Omstandighede is ontwikkel as 'n byvoeging tot die strategiese bestuursproses deur die organisasie se voorbereiding vir hierdie tipe gebeurtenisse te verbeter. Die validasie van die raamwerk was gedoen deur onderhoude met deskundiges wat bewys het dat so raamwerk benodig word, en uitgewys het dat dit 'n goeie eerste stap was vir besighede om Swart Swane te trotseer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )