SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue2The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problemsManaging risk for success in a South African engineering and construction project environment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    GUO, J.-J.  and  TSAI, S.-B.. Discussing and evaluating green supply chain suppliers: A case study of the printed circuit board industry in China. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.56-67. ISSN 2224-7890.

    Groen voorsieningskettingbestuur is 'n nuwe idee wat die konsep van omgewingsbeskerming tot tradisionele voorsieningskettingbestuur byvoeg om sodoende die omgewingsrisiko's en -impak verminder. Dié studie het 'n kriteria vir die beoordeling van groen verskaffers op grond van die groen voorsieningsketting ontwikkel. Die "Decision-Making Trial and Evaluation Laboratory" (DEMATEL) metode is aangepas om die kriteria vir die beoordeling van groen verskaffers te ondersoek, om die onderlinge maatstaf oorsaaklike verhoudings en vlakke van wedersydse invloed te ondersoek en om die meganisme vir die beoordeling van groen verskaffers en die metodes om hulle te kies, word bespreek.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )