Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
HEYNS, A.M. and VAN VUUREN, J.H.. An evaluation of the effectiveness of observation camera placement within the MeerKAT radio telescope project. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.2, pp.10-25. ISSN 2224-7890.
'n Onlangse ontwikkeling binne die MeerKAT deelprojek van die Vierkante Kilometer Skikking radio teleskoop netwerk was die plasing van 'n netwerk van drie waarnemingskameras volgens twee spesifieke sigbaarheidsdoelstellings. In hierdie artikel evalueer ons die doeltreffendheid van die liggings van hierdie kameranetwerk volgens 'n nuwe, veeldoelige geografiese inligtingstelsel-gebaseerde fasiliteitsplasing raamwerk. Ons vind dat die plasingskonfigurasie wat deur die MeerKAT besluitnemers gekies is, van baie hoë kwaliteit is, alhoewel ons daartoe in staat is om plasingskonfigurasies van effens hoër kwaliteit te bereken. 'n Beduidende hoeveelheid tyd en moeite kon egter gedurende die besluitnemingsproses gespaar gewees het indien ons oplossings aan die besluitnemers beskikbaar was.












