SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 issue1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directionsProposed business process improvement model with integrated customer experience management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    JOOSTE, J.L.  and  VLOK, P.J.. A decision support model to determine the critical success factors of asset management services. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2015, vol.26, n.1, pp.27-43. ISSN 2224-7890.

    Besigheid-tot-besigheidsdienste met betrekking tot fisiese batebestuur speel 'n toenemende belangrike rol in die industrie. Dit is te midde van die druk wat bate-besittende organisasies tans ondervind om optimale waarde uit hul fisiese bates te verkry. Die strewe om te voldoen aan batebestuurstandaarde soos ISO 55000 dra by tot die belangrikheid van hierdie dienste. Die verhandeling gee 'n opsomming van 'n studie rakende die identifisering van die kritiese suksesfaktore vir batebestuurdienste, en lê 'n besluitnemingsmodel voor wat die batebestuurgemeenskap toegang gee tot hierdie suksesfaktore vir besluitnemingsdoeleindes en vir die verbetering van batebestuurdienste.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )