SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ADENDORFF, K.  and  KRUGER, P.S.. Dynamic inventory models: An illustrative case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.3, pp.1-8. ISSN 2224-7890.

    Die studie herbesoek die bakermat van voorraadbeheer om hernude klem te lê op die ontwikkeling van gepaste wiskundige modelle vir uiteenlopende voorraadsituasies wat tans internasionaal met welslae gebruik kan word. 'n Rudimentêre model word voorgehou wat desnieteenstaande eenvoud dog onmisbare gereedskap soos Dinamiese Programmering en keuse van kansdigtheidsfunksie voorhou vir stogastiese behandeling van die onbestendige gedrag met verloop van tyd van voorraadprys- en aanvraag. Die model gebruik Normaal- en Weibullverdelings.

            · abstract in English     · text in English