SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.25 issue2The visibility of engineering research in South Africa, 1975-2005Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DU RANDT, F.J.; VAN WAVEREN, C.C.  and  CHAN, K.-Y.. An empirical study on the critical success factors of small- to medium-sized projects in a South African mining company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2014, vol.25, n.2, pp.13-28. ISSN 2224-7890.

    Mislukte projekte kan negatiewe impakte op die samelewing, organisasies en ander belanghebbendes hê. In die literatuur is daar reeds verskeie kritiese suksesfaktore geïdentifiseer wat die uitkoms en sukses van 'n projek kan beïnvloed. Hierdie navorsing mik daarna om die kritiese suksesfaktore wat verskeie suksesmaatstawwe van klein- tot mediumgrootte projekte by Exxaro Resources se Grootgeluk steenkoolmyn in Suid-Afrika beïnvloed. Nog 'n doelstellings van die studie sluit in die bepaal van die mate van die impak van hierdie kritiese suksesfaktore op die verskillende suksesmaatstawwe van 'n projek. Die ondersoek dui daarop dat daar korrelasies onder kritiese suksesfaktore bestaan en dat sekere faktore 'n baie groter invloed op die uitkoms van projekte het as ander. Die belangrikste kritiese suksesfaktor vir klein- tot mediumgrootte projekte is die aanstel van 'n bevoegde projekbestuurder. 'n Bevoegde projekbestuurder word gekenmerk deur etlike onderlinge kritiese suksesfaktore, naamlik goeie leierseienskappe, toewyding en ervaring. Ander kritiese suksesfaktore word op grond van hierdie studie bespreek en ondersoek om aanbevelings te maak oor hoe die mynboumaatskappy, en moontlik ander organisasies, verbeterde projek sukses kan behaal.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )