SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.24 issue1Linking projects to business strategy through project portfolio managementProject activity analysis without the network model author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    NORTJE, F.D.  and  SNADDON, D.R.. The Toyota production System's fundamental nature at selected South African organisations - a learning perspective. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2013, vol.24, n.1, pp.68-80. ISSN 2224-7890.

    Die Toyota Vervaardigingstelsel (TPS) word deur sommige beskou as die toppunt van volgehoue-verbetering metodes tans in gebruik deur veral vervaardigingsmaatskappye, en teorieë oor die stelsel is welbekend. Sommige kenners reken egter die huidige verstaan van die TPS skiet tekort in sekere aspekte, en stel Bateson se teorie [1] oor hoe mense leer voor as 'n beter manier om 'n fenomeen soos die TPS te verstaan. Hierdie artikel ondersoek die voorkoms van die basiese aard van die TPS by geselekteerde Suid-Afrikaanse organisasies. Bateson se teorie word as 'n raamwerk gebruik om 'n model van die TPS op te stel. Kwalitatiewe gevallestudies, waaraan sewe organisasies deelneem, word gebruik om data in te samel. Die analise volg 'n groepering en kruisondersoek benadering tesame met patroon-ontleding om tot 'n gevolgtrekking te kom. Elemente van die model word wisselend toegepas en aansienlik minder as wat die TPS model voorhou, met die minste toepassing gevind in lae volume / lot-vervaardiging omgewings. Interessante uitkomste word moontlik verduidelik deur produk-proses vergelykings asook die toepassing van die hoër vlakke van die TPS model soos opgestel.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )