SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    DE VILLIERS, A.P.; MATTHEWS, J.  and  VISAGIE, S.E.. Tour construction heuristics for an order sequencing problem. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.3, pp.56-67. ISSN 2224-7890.

    'n Stelsel vir die opmaak van bestellings word ondersoek. Die stelsel vereis dat die werkers in 'n kloksgewyse rigting om 'n uitsoeklyn beweeg. Die probleem is verdeel in drie vlakke van besluite. Die besluit wat handel oor die volgorde waarin bestellings opgemaak word, word ondersoek. Agt toer-konstruksie-heuristieke is ontwikkel en geïmplementeer waarin die bestellings in 'n eenrigting uitsoeklyn opgemaak word. Twee klasse toer-konstruksie-heuristieke - die toer-konstruksie-beginposisie (TCS) en die toer-konstruksie-eindposisie (TCE) - is ontwikkel om die volgorde van bestellings in 'n uitsoeklyn te bepaal. Al die algoritmes word getoets en vergelyk vir werklike datastelle. Die beste oplossingskwaliteit is verkry deur 'n TCE-heuristiek met aanpassings.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )