SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue2A hybrid genetic algorithm-neural network approach for pricing cores and remanufactured coresActivity-based costing for vehicle routing problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    COMBRINCK, J.; BOOYSEN, G.J.; VAN DER WALT, J.G.  and  DE BEER, D.J.. Limited run production using Alumide® tooling for the plastic injection moulding process. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.2, pp.131-146. ISSN 2224-7890.

    Bestaande tegnieke vir die vervaardiging van konvensionele staal gietstukke vir die plastiek spuit-giet proses is duur en tydrowend. Die gevolg hiervan is dat baie nuwe produkte nie verder as die prototipe stadium vorder nie. Hierdie artikel ondersoek die moontlikheid om laser gesinterde Alumide® (aluminium gevulde nylon materiaal) in 'n nuwe benadering as 'n alternatiewe proses vir die vervaardiging van snel hibried-gietvorms te gebruik. Aanvanklike eksperimente uitgevoer deur navorsers aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie het uitstekende resultate gelewer. 'n Alumide® gietvorm kan vinniger en goedkoper vervaardig word as dieselfde grootte direk metaal gesinterde gietvorm.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )