SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue1Preventive maintenance using Reliability Centred Maintenance (RCM): A case study of a ferrochrome manufacturing company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LI, Zhi  and  GOVENDER, P.. Development of an intelligent recognition and sorting system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.226-236. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel hou die ontwerp van 'n intelligente herkenning- en sorteringsisteem voor. Intelligensie word ingebou in die sisteem deur middel van 'n kunstmatige neurale netwerk vir beeldherkenning. Kommunikasie word bewerkstellig tussen die intelligente sisteem en 'n robot-beheerde rekenaar. Beeldkompressie en hoofkomponentanalise verminder die dimensionaliteit van die data en slegs kritiese kenvektore word aangewend vir beeldherkenning. 'n Beheersein rig die robotarm om die objek op 'n aangewese plek te plaas. Die sisteem is relatief immuun teen geraas en kan veralgemeen wanneer dit gekonfronteer word deur ontbrekende data.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )