Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
HASSAN, N. and BRIGHT, G.. A hybrid reconfigurable computer-integrated manufacturing cell for the production of mass customised parts. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.139-150. ISSN 2224-7890.
Huidige vervaardigingsomgewings besit nie die nodige aanpasbaarheid om doelgemaakte produkte in grootmaat te produseer nie. 'n Oplossing, waarin 'n hibriede vervaardiging-stelsel saamgestel uit rekenaargeïntegreerde vervaardigingselle ("CIM cells") met herkonfigureerbare vervaardigingstelseltegnieke ("RMS techniques"), is voorgestel om die produksie van doelgemaakte produkte op grootmaat te fasiliteer. Die herkonfigureerbare hibriede sel toon vervaardigingstoestande wat tegelykertyd deur beide die programmatuur so wel as die apparatuur beheer word. Die sel het, deur die gebruik van intelligente agentgebaseerde argitektuur, werksaamhede uitgevoer wat wissel van intelligente produksieskedulering, meganisasie van apparatuur, tot sinchronisasie van die selkompo-nente.












