SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue1Project activity analysis without the network modelA model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturer author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ABDUL SAMAT, H.; KAMARUDDIN, S.  and  ABDUL AZID, I.. Integration of Overall Equipment Effectiveness (OEE) and reliability method for measuring machine effectiveness. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.92-113. ISSN 2224-7890.

    Instandhouding is 'n belangrike proses in 'n vervaardigingsomgewing. Dit moet dus effektief jnderneem en bestuur word met die oog op doeltreffende werkverrrigting. Verskeie studies s reeds onderneem om die impak van faktore soos produktiwiteit, koste, werknemer- aardighede, hulpbronbenutting, toerusting, prosesse en instandhoudingsbeplanning en ikedulering op instandhouding te bepaal [1,2]. Volgens Coetzee [3] het toerusting die mees )etekeninsvolle impak op instandhoudingswerkverrrigting aangesien dit direk beinvloed word deur instandhoudingsaktiwiteite. Hierdie artikel hou 'n model voor vir toerusting-werkverrigting en betroubaarheid wat gebruik kan word om die instandhoudingsprestasie te meet aan die hand van masjiendoeltreffendheid. Die model is in vier fases ontwikkel wat 'n areto-analise gebruik het vir masjienseleksie en FMEA vir falingsanalise. Masjiendoel- reffendheid word gemeet deur gebruik te maak van OEE en die betroubaarheidsbeginsel. Die model word dan toegepas in 'n halfgeleier-onderneming en die praktiese toepas-)aarheid van die model word geillustreer.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )