SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue1Trends in a South African industrial engineering research journal: A textual information analysis perspectiveAn integrated performance management framework for a multi-business company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    ANTONITES, A.J.  and  NONYANE-MATHEBULA, B.T.. Engineers as entrepreneurs: entrepreneurial orientation of engineers in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.1-17. ISSN 2224-7890.

    ’n Positiewe verwantskap tussen ekonomiese groei en entrepreneurskap is reeds wyd bevestig. Die entrepreneur is die kern rolspeler in die entrepreneuriese ondernemings-proses. Hierdie studie fokus primêr daarop om entrepreneuriese orientasie (EO) as ’n gedragsverskynsel van spesifiek ingenieurs in ’n Suid-Afrikaanse konteks te ondersoek. Die verwagting was dat die aangenome EO van entrepreneuriese ingenieurs hoër sou wees as dié van nie-entrepreneuriese ingenieurs en hierdie studie dien as bewys dat dit geldig is in veral sommige van die aspekte van EO. ’n Faktoranalise ondersteun die siening dat EO as ’n konstruk uni-dimensioneel is. ’n Sekondêre situasionele ontleding beklemtoon verder die gebrek aan entrepreneuriese opvoeding in Suid-Afrika.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )