Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
TREURNICHT, N.F.; BLANCKENBERG, M.M. and VAN NIEKERK, H.G.. Using Poka-yoke methods to improve employment potential of intellectually disabled workers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.213-224. ISSN 2224-7890.
'n Elektroniese vervaardigingsproses, naamlik platkabelsamestelling, word aangepas vir uitvoering deur intellektueel gestremde persone. Vir toeganklikheid deur hierdie groep, word menslike foute beheer deur die Poka-yoke-benadering. Die ontwerp van die werkproses maak gebruik van standaard nywerheidgereedskap. Die ontwerp fokus daarop om die moontlikheid van foute te identifiseer en kenmerke, meganismes, en toetsapparaat te inkorporeer om die voorkoms daarvan onmoontlik te maak. Toetsresultate word ontleed met leerteorie. Die slotsom is dat intellektueel gestremde persone bemagtig kan word, met die Poka-yoke-benadering, om hierdie taak uit te voer binne normale variasie vergeleke met die minimum taaktyd. Keuring is wel wenslik.












