Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
RICHARDSON, L.J. and SNADDON, D.R.. An exploratory study of long supply chain competition: Selected cases in the South African aerospace sector. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.1, pp.155-166. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel ondersoek hoe voorsieningskettings, veral uitgerekte kettings, meeding in die Suid-Afrikaanse lugvaartindustrie. 'n Meervoudige gevallestudie-metodologie is gevolg waartydens ses ondernemings bestudeer is. Semi-gestruktureerde onderhoude was die primêre bron van data. Meervoudige gevalle-analise identifiseer ooreenkomste in die mededingingskriteria vir leweransiers- en kliëntefirmas. Die resultate toon dat leweransiers kompeteer op spoed, betroubaarheid, kwaliteit, aanpasbaarheid en koste. Kliëntefirmas ding mee op grond van spoed, kwaliteit en aanpasbaarheid. Die resultate identifiseer fokusareas vir verdere navorsing op hierdie terrein.












