Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
MUNAPO, E.. Project activity analysis without the network model. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.81-92. ISSN 2224-7890.
Die navorsing beskryf 'n nuwerwetse metode vir die ontleding en bestuur van die sekwensiële aktiwiteite van projekte. Die voorgestelde metode bepaal kritiese aktiwiteite, die kritieke pad, aanvangstye, speling, verhasing, en ander groothede sonder die gebruik van 'n netwerkmodel. Die metode funksioneer bevredigend in die praktyk, en omseil die administratiewe rompslomp van die tradisionele netwerkmodelle.












