SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue1Linking projects to business strategy through project portfolio managementProject activity analysis without the network model author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    South African Journal of Industrial Engineering

    On-line version ISSN 2224-7890

    Abstract

    LABUSCHAGNE, J.T.  and  STEYN, H.. Development of a project management methodology for the consulting engineering industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.69-80. ISSN 2224-7890.

    Hierdie artikel beskryf die karakteristieke van 'n projekbestuurmetodologie wat tans gebruik word deur die raadgewende ingenieursbedryf in Suid-Afrika. Gebaseer op metodologieë wat tans in ander bedrywe gebruik word, en op n Delphi ondersoek in verskeie raadgewende ingenieursmaatskappye, word riglyne voorgestel vir die raadgewende ingenieursbedryf. Respondente het eenstemmigheid oor tipiese fases in die projeklewensiklus. Hulle het ook saamgestem dat n gebrek aan projekbestuurkennis en -volwassenheid die suksesvolle implementering van so n metodologie voorkom. Ten slotte het die respondente saamgestem dat, deur die toepassing van n projekbestuurmetodologie in die Suid-Afrikaanse raadgewende ingenieursbedryf, meer konsekwente resultate ten opsigte van tyd, koste, en gehalte behaal kan word.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )