Services on Demand
Journal
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Abstract
BOTHA, G.J and VAN RENSBURG, A.C.. Proposed business process improvement model with integrated customer experience management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.45-58. ISSN 2224-7890.
In vandag se besigheidsomgewing raak dit al moeiliker om te kompeteer vir die lojaliteit van kliënte. Kliente het al meer produkte om van te kies en heelwat meer kanale waardeur hulle, hulle begeertes kan vervul. In so omgewing is dit baie belangrik om die ervaring van kliënte te verbeter deur produkte en dienste te lewer wat voorsien in al die behoeftes van die kliënt. Dit kan gedoen word deur die ontwikkeling van 'n prosesverbeteringsmodel wat die tradisionele konsep van besigheidsprosesverbetering integreer met kliëntervaring bestuur.












