SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.35Creating a Slovene-French LSP Dictionary for translation purposes author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    TALLARICO, Giovanni et al. Die leksikografie en neologie: Die smee van bande deur 'n veeltalige benadering met ENEOLI. Lexikos [online]. 2025, vol.35, pp.294-317. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/35-1-2039.

    Néologie, die studie van nuwe woordvormings en nuwe woordbetekenisse, bly 'n onderverteenwoordigde dog kritieke aspek van taalkundige navorsing. Hierdie artikel ondersoek die pogings van die Europese Netwerk vir Leksikale Innovasie (ENEOLI) COST-aksieplan, wat in Oktober 2023 van stapel gestuur is, om sleutelkwessies in die bestudering van leksikale innovasie rakende die leksikografie aan te pak. ENEOLI streef met 343 deelnemers uit 51 lande (teen Maart 2025) daarna om 'n omvattende, veeltalige benadering tot neologienavorsing te volg. Hierdie inisiatief fokus op die ontwikkeling van digitale hulpbronne, vergelykende studies en professioneie opieiding om die begrip van neoiogie binne die taaikundige gemeenskap te bevorder, insluitend die ontwikkeling van 'n veeltalige glossarium van die metaterminologie van neologie. Deur leksikografiese en rekenaargebaseerde metodologieë te integreer, stel ENEOLI 'n maatstaf vir veeltalige navorsing. Dié inisiatief dra nie net by tot 'n dieper begrip van neologie nie, maar voor-sien ook hulpbronne wat die toepassing daarvan oor diverse akademiese en professionele kontekste, insluitend vertaling, opvoedkunde, en digitale geesteswetenskappe, ondersteun. Met sy samewer-kingstruktuur beklemtoon ENEOLI die belangrikheid van leksikale innovasie in die verstaan van taaiontwikkeiing en die kuitureie en sosiaie dimensies daarvan.

    Keywords : eneoli; neologie; leksikografie; leksikale innovasie; taalverandering; veeltalige glossarium; terminologie.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )