SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34A Critical Evaluation of Three Sesotho DictionariesA Model for an Online Specialized Dictionary for GIS índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    LI, Lingling; WANG, Hui  e  XU, Hai. Die aanpassing en bevestiging van die Strategie-inventaris vir Elektroniese Woordeboekgebruik (S.I.E.W.G.) vir Chinese leerders. Lexikos [online]. 2024, vol.34, pp.245-268. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/34-1-1914.

    In hierdie studie is beoog om die S.I.E.W.G.-vraelys vir die assessering van elektroniese woordeboekgebruik (EW-gebruik) in die Chinese konteks aan te pas en te bevestig. Ses kundiges het die vraelys in Chinees vertaal en dit toe terugvertaal in Engels om die akkuraatheid daarvan te waarborg. Die Chinese weer-gawe is aan 518 deelnemers uitgedeel. 'n Faktoranalise het sewe faktore blootgelê wat van die oor-spronklike vier-faktorstruktuur afwyk. Bykomend tot faktore wat verband hou met EW-konvensies,-funksies, en strategiese vaardighede, het die studie addisionele faktore, insluitende leerdersvoor-bereiding en foutopsporing, aanvaarding en gebruikskonteks, bergingsformaat en voordele van EW, en EW-intekening, geidentifiseer. Hierdie bevindings verskaf 'n omvattende begrip van EW-gebruikstra-tegieê vanuit die perspektief van Chinese leerders wat beide leerders en opvoeders baat. Dié studie bevestig nie net die S.I.E.W.G. in die Chinese konteks nie, maar beklemtoon ook die belangrikheid van die uitbreiding van leerderstrategieê vir die effektiewe benutting van elektroniese woorde-boeke.

    Palavras-chave : elektroniese woordeboek; vraelyste vir elektroniese woor-DEBOEKGEBRUIK; STRATEGIEÈ VIR ELEKTRONIESE WOORDEBOEKGEBRUIK; TAALLEER-DERS; CHINESE KONTEKS; KULTURELE AANPASSING.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )