SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.34Performing Non-sexism via Degendering Phorie Forms in English: The Gap between Rules and Practice as Observed in the 9th Edition of Oxford Advanced Learner's Dictionary of Current EnglishLexicographic Treatment of Negation in Sepedi Paper Dictionaries author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    MALOCHA, Agnieszka. Die definiëring van vroulike persoonsname in Pools: 'n Praktiese en voorveronderstelde oorsig gebaseer op die Woordeboek van Poolse vroulike naamwoorde. Lexikos [online]. 2024, vol.34, pp.236-244. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/34-1-1912.

    In hierdie artikel word verskeie metodes vir die definiëring van vroulike persoonsname in die Poolse leksikografie beskou en geanaliseer. Aandag word geskenk aan die tegnieke waarmee die resultate van die feminitiewe woordvormingskategorie wat in historiese en moderne woordeboeke opgeneem is, gedefinieer word. Dit het ten doel die bepaling van die beste metode om vroulike persoonsname vanuit die perspektief van die moderne gebruiker se behoeftes en beskouings van die wêreld, te definieer. strydig met die erkende definiëringsprak-tyke, is 'n vertroulike metode wat by die Navorsingsafdeling vir die Vorming van Vroulike Persoonsname by die Instituut van Poolse Studies aan die Wroclaw Universiteit, Pole, ontwikkel is, voorgestel. Dit het die grondslag vir die leksikografiese beskrywing wat in Slownik nazw zenskich polszczyzny (Woordeboek van Poolse vroulike naamwoorde) gebruik word, gevorm. In hierdie artikel word 'n goed-gefundeerde voorstel vir die definiëring van leksikale items uiteengesit waarin afgesien is van 'n verwysing na die generiese manlike, m.a.w. 'n sistemiese motivering tipies van die aanbieding van Poolse woordvorming.

    Keywords : vroulike persoonsname; feminitief; poolse woordvorming; WOORDEBOEK; DEFINISIE.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )