SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 special issue 2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Lexikos

    On-line version ISSN 2224-0039Print version ISSN 1684-4904

    Abstract

    DU PLESSIS, J.C.M.D.. Lexikos [online]. 2022, vol.32, n.spe2, pp.78-94. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/32-3-1732.

    Die vriendskap tussen Smith en Leipoldt het gedurende hul studiejare in Londen ontstaan. Dit het daartoe gelei dat Leipoldt van sy gedigte aan Smith gewys het. Oom Gert vertel en ander gedigte met 'n inleiding deur Smith was die eerste bundel deur Leipoldt. Daaropvolgende bundels van hom is deur Smith taalkundig versorg. J.C. Kannemeyer skryf uitvoerig hieroor in sy biografie van Leipoldt. Toe Smith begin het met die materiaalversameling vir die Afrikaanse standaardwoordeboek, het Leipoldt op 'n kleiner skaal bydraes gelewer deur die verduideliking van plant- en diername, en volksmedisyne. Hierdie artikel bespreek 'n verteenwoordigende versameling van hierdie materiaal ten opsigte van aard, werkwyse, e.s.m.

    Keywords : afrikaanse standaardwoordeboek; plantname; diername; volksmedisyne.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )