SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Lexikos

    versão On-line ISSN 2224-0039versão impressa ISSN 1684-4904

    Resumo

    PTASZNIK, Bartosz  e  LEW, Robert. Watter leerhulpmiddels in die betaalde aanlyn weergawe van die Longman Dictionary of Contemporary English vind gevorderde leerders van Engels nuttig?. Lexikos [online]. 2018, vol.28, pp.448-460. ISSN 2224-0039.  https://doi.org/10.5788/28-1-1474.

    Die doel van hierdie artikel is tweërlei: om (1) kortliks die leerhulpmiddels van die Longman Dictionary of Contemporary English (LDOCE6) wat tot die beskikking van Engelse leerders in die betaalde aanlyn weergawe van die woordeboek (sesde uitgawe) is, te beskryf; en om (2) die resultate wat verkry is uit die vraelys wat aan 114 studente van Engels aan die Universiteit van Warmia en Mazury in Olsztyn voorgelê is, weer te gee. Die deelnemers het 'n vraelys waarin hulle gevra is om die bruikbaarheid van die leerhulpmiddels van die betaalde aanlyn weergawe van LDOCE6 te beoordeel, voltooi. Die eerste afdeling van hierdie artikel stel die leser bekend aan die vyf belangrikste Britse eentalige aanleerderswoordeboeke wat tans beskikbaar is en ook aan die mees prominente kenmerke van LDOCE. Die tweede afdeling is 'n beskrywing van die leerhulp-middels wat tot die beskikking van die Engelse leerders in die betaalde aanlyn weergawe van LDOCE6 is. In die volgende afdeling word verder uitgebrei oor die vroegste vraelysstudies wat uit-gevoer is in die woordeboekgebruiksveld en 'n paar van die problematiese aspekte rondom hierdie navorsingsmetode word bespreek. Ten slotte word die resultate van die vraelys weergegee met 'n kort bespreking daarvan.

    Palavras-chave : longman dictionary of contemporary english; aanlyn woordeboeke; vraelyste; aanleerderswoordeboeke.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )