SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.65 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    DU PLESSIS, Jacques. Afrikaans in die Verenigde State van Amerika: Gebruik, uitdagings en moontlikhede. Tydskr. geesteswet. [online]. 2025, vol.65, n.1, pp.458-471. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2025/v65n1a21.

    Hierdie artikel vergelyk vreemdetaalverwerwing in Europa en die VSA en beskryf die Amerikaanse skool- en universiteitstelsel, met spesifieke verwysing na die uitdagings wat minder gedoseerde tale stel. Die fokus skuif dan na die onderrig van Afrikaans in die VSA die afgelope vier dekades en die redes vir die huidige onbestendige posisie van Afrikaans. Laastens word die toekoms van Afrikaans aangeroer. Die pad van ander vreemde tale dui op moontlike opsies vir Afrikaans om 'n meer beduidende rol as vreemde taal te speel.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )