SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.65 número1An exploration of earth system vulnerability in the context of landfills in the AnthropoceneCreation of infrastructure during the Prime Ministry of BJ Vorster: Asset or liability for the South African economy? índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    BORNMAN, Elirea; STEENKAMP, Conrad; WDZRENGA, Rone  e  CARSTENS, WAM. Afrikaans in die hoër onderwys: Enkele tendense uit die ondersoeke Staat van het Nederlands en Stand van Afrikaans. Tydskr. geesteswet. [online]. 2025, vol.65, n.1, pp.285-316. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2025/v65n1a13.

    In die artikel word gefokus op die stand van Afrikaans in die hoër onderwys in Suid-Afrika. Die besprekings word gebaseer op response van 114 studente wat ingesluit is in die ewekansige landswye steekproef van Afrikaanssprekendes wat deelgeneem het aan die Stand van Afrikaans-vraelysondersoek in 2024. Die vrae het aspekte soos die onderrigtaal, handboeke, studie-materiaal, werkopdragte en eksamens gedek. Daar is ook gekyk na die taal van sosiale interaksie soos gesprekke met medestudente en die taal wat in studentebehuising gebruik word. Die taal waarin hoëronderriginstellings met studente en hulle ouers kommunikeer, soos webwerwe en nuusbriewe, is ook ondersoek. Die resultate word vergelyk met tendense wat na vore getree het in die Staat van het Nederlands-ondersoeke in Nederland, Vlaandere en Suriname. Slegs 27,3% van die studente het aangedui dat hulle deurentyd in Afrikaans onderrig ontvang het. Die gegewens vir die verskillende dimensies van onderrig dui verder daarop dat die ruimte van Afrikaans in die hoër onderwys tans beperk is. Aanbevelings vir verdere navorsing word in die slotopmerkings gemaak.

    Palavras-chave : hoër onderwys; stand van Afrikaans; stand van Nederlands; Suid-Afrika; onderrig in Afrikaans; werkopdragte; eksamens; gesprekke met dosente; gesprekke met medestudente; webwerwe.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )