SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.65 número1Translation and adaptation as interpretation and strategy: My Seuns by Christo Davids against the background of All My Sons by Arthur MillerAn exploration of earth system vulnerability in the context of landfills in the Anthropocene índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    WOLHUTER, Charl. Afrikaans as onderrigtaal ná 100 jaar: Prestasies, tekortkominge, uitdagings en toekoms. Tydskr. geesteswet. [online]. 2025, vol.65, n.1, pp.238-255. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2025/v65n1a11.

    Afrikaans is tans op die vooraand van die 100-jarige viering van die erkenning daarvan as amptelike taal (1925-2025). Hierdie artikel bied 'n ondersoek van die ontwikkeling van Afrikaans in die onderwyssektor en die aanwending daarvan vir 'n bepaling van 'n strategie met die oog op die toekoms. Die geskiedenis van Afrikaans voor die erkenning daarvan as landstaal sowel as die ontwikkelingsgang van die taal sedert amptelike erkenning word gerekonstrueer. Die geskiedenis van die bemagtiging van Afrikaans as volwaardige onder-wystaal is 'n verhaal met prestasies wat min taalgemeenskappe nog kon ewenaar. Tog is drie gewigtige kontekstuele verrekeningsfoute in die poging vir die onderwysmatige bemagtiging van Afrikaans gemaak. Hierdie drie foute word as aanskouingsles aangebied. Riglyne vir die Afrikaanssprekende gemeenskap in die benutting van demografiese, ekonomiese, internasionale en ander kontekstuele kragbronne in die verskansing en voortgesette ontwikkeling van Afrikaans as onderwystaal vir die volgende 100 jaar word daaruit onttrek.

    Palabras clave : Afrikaans; demografie; historíese opvoedkunde; internasionale konteks; kontekstuele verrekening; kurrikula; onderwys; onderwysvoertaal; universiteite; vergelykende opvoedkunde.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )