SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.65 número1"Realness" in images: The adaptation of verbatim text to stage images with specific reference to tot stof | tot stilte - 'n paniekreaksie (2018)The triumph of the silver screen: Christiaan Olwagen's film adaptation of The Seagull índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Revista

Articulo

Indicadores

    Links relacionados

    • En proceso de indezaciónCitado por Google
    • En proceso de indezaciónSimilares en Google

    Compartir


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versión On-line ISSN 2224-7912versión impresa ISSN 0041-4751

    Resumen

    BREED, Adri. Die ontwikkeling van die Afrikaanse taalkunde as 'n vakdissipline. Tydskr. geesteswet. [online]. 2025, vol.65, n.1, pp.112-132. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2025/v65n1a6.

    Die ontwikkeling van Afrikaanse taalkunde as wetenskaplike vakgebied is goed gedokumenteer, maar die meeste bronne hieroor is meer as dertig jaar oud. Hierdie artikel bied vanuit 'n diachroniese perspektief 'n bygewerkte beskrywing van die vakgebied se ontwikkeling. Dit verken ook sleutelpublikasies, invloedryke bydraers en subdissiplines binne die Afrikaanse taalkunde. Nienaber (1934) beskryf vier fases, naamlik (i) die vormingsjare van Afrikaans (1657-1775), (ii) die ontluiking van 'n Afrikaanse taalidentiteit (1775-1875), (iii) die dokumentering van Afrikaans as taal (1875-1900), en (iv) die vestiging van Afrikaanse taalkunde as 'n aparte studieveld (1900-1940). Drie verdere fases word by Nienaber se indeling gevoeg, naamlik (v) die institusionalisering van Afrikaanse taalkunde (1940-1994), (vi) 'n afname in publikasies, maar 'n opbloei van nuwe subdissiplines en die deelname van vroulike taalkundiges aan die vakgebied (1994-2005), en (vii) die digitalisering en internasionalisering van die vakgebied (sedert 2005).

    Palabras clave : Afrikaanse taalkunde; taalontwikkeling; diachroniese perspektief; bibliometriese navorsingsmetodes; digitale bibliografie.

            · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )