SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 issue4Language change in the Afrikaans translations of the Gospel of MarkProblems with and after the direct translation author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    CARSTENS, WAM. Versoening in die Afrikaanse gemeenskap: Tower-staf of keuse?. Tydskr. geesteswet. [online]. 2023, vol.63, n.4, pp.996-1007. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n4a13.

    Versoening as term word maklik gebruik, maar mense verstaan nie altyd wat dit inhou nie. Juis omdat versoening die resultaat van 'n besondere proses is, is dit nodig om tog te begryp wat dit inhou indien 'n mens betrokke wou raak by so 'n proses. In hierdie oorsigartikel word dit kortliks gedoen en dan toegelig met die agtergrond tot die totstandkoming van die Afrikaanse Taalraad, 'n liggaam wat in 2008 gestig is na afloop van 'n versoeningsproses in die Afrikaanse taalgemeenskap. Versoening behels te alle tye 'n bestuurde proses wat tot 'n produk moet lei.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )