SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.63 número4New and old treasures: The 2020 Afrikaans translation of the Bible as a retranslation índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    versão On-line ISSN 2224-7912versão impressa ISSN 0041-4751

    Resumo

    BECKER-FERREIRA, Anel  e  VAN ECK, Ernest. Die "ander": Lukaanse Jesus en Lévinas. Tydskr. geesteswet. [online]. 2023, vol.63, n.4, pp.737-755. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n4a1.

    Emmanuel Lévinas se filosofie van die "ander" word ondersoek en in gesprek gebring met hoe die Lukaanse Jesus sy "ander" hanteer het. Die fokus van Lévinas se filosofiese werke is die voorrang van 'n etiese verhouding van die "self' met die "ander". Deur gebruik te maak van die sosiaalwetenskaplike metode, word Jesus se gesindheid en optrede teenoor sy "ander" in die evangelie van Lukas oorweeg. Jesus skep nuwe koninkrykswaardes en sluit mense wat "anders" was in die familie van God in. In hierdie nuwe koninkryk word grense en vooroordele wat deur etnisiteit, geslag, status en ouderdom geskep word, tot niet gemaak. Die raakpunte tussen Jesus se hantering van die "ander" vanuit 'n seleksie van Lukaanse tekste en Lévinas se filosofie, word bespreek. 'n Voorstel oor wat Suid-Afrikaners oor andersheid, gelykheid en diversiteit kan leer en 'n benadering om buitestanders te omhels, word gemaak.

    Palavras-chave : Emmanuel Lévinas; Jesus; sosiaalwetenskaplike metode; evangelie van Lukas; diversiteit; andersheid; vreemdeling; wederkerigheid; herstel; sosiale geregtigheid; liefde; verantwoordelikheid; menslikheid; vriendelikheid; naaste.

            · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )