SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.60 issue2Creolisation and healing in van Wyk Louw's Nuwe verse (New poems) and Tristia author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Tydskrif vir Geesteswetenskappe

    On-line version ISSN 2224-7912Print version ISSN 0041-4751

    Abstract

    STEYN, Jc. NP van Wyk Louw (1906-1970). Tydskr. geesteswet. [online]. 2020, vol.60, n.2, pp.282-301. ISSN 2224-7912.  https://doi.org/10.17159/2224-7912/2020/v60n2a3.

    Ná die verskyning van Van Wyk Louw - 'n Lewensverhaal het meningsverskil oor bepaalde aspekte daarvan ontstaan. Onder meer is aangevoer dat Sheila Cussons (wat nie met my wou praat nie) 'n groter rol in Louw se Amsterdamse jare gespeel het, en ook dat ek negatiewe eienskappe en optredes van hom nie sterk genoeg stel nie, al is dit nie verswyg nie. Ek begin sy lewensverhaal met die oordeel van Karel Schoeman dat Louw "een van die min figure van wêreldformaat is" wat die land nog opgelewer het. Van só 'n mens lê jy nie die klem op sy swakhede nie, maar op sy betekenis vir die Afrikaanse letterkunde, die Afrikaanse gemeenskap, die hele Suid-Afrikaanse samelewing. Wat hy oor nasionalismes, taalbewegings, klein volke en tale skryf, bly aktueel. My bedoeling met die boek was om die lewensverhaal van 'n interessante man, 'n groot digter en denker, so waarheidsgetrou en ewewigtig as moontlik te vertel.

    Keywords : NP van Wyk Louw; Afrikaanse nasionalisme; Breyten Breytenbach; Dertigers; Hertzogprys.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )