SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.56 issue3Suggestions from social work doctoral graduates on what aspirants need to know before enrolment"A license to leave South Africa": a qualitative study of South African parents' narratives of their children's reasons for emigration author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Social Work/Maatskaplike Werk

    On-line version ISSN 2312-7198Print version ISSN 0037-8054

    Abstract

    DUBERY, Mandie; STRYDOM, Corinne  and  STRYDOM, Herman. Social work (Stellenbosch. Online) [online]. 2020, vol.56, n.3, pp.296-309. ISSN 2312-7198.  https://doi.org/10.15270/52-2-859.

    In hierdie artikel word 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers voorgestel. Die program is ontwikkel vanuit 'n literatuurstudie en 'n behoeftebepaling wat by kinderversorgers in privaatplekke van tydelike versorging onderneem is. Die program bestaan uit nege sessies. Elke byeenkoms word voorsien van 'n doelstelling en inhoud. Benewens die gewone standaard hulpmiddels wat vermeld word, is daar ook andeer hulpmiddels ook soms by 'n bepaalde groepsessie vermeld. Vervolgens word die probleemstelling, die navorsingsvraag en doelstelling bespreek, waarna die navorsingsmetodologie en maatskaplike groepwerk as metode onder die loep geneem word. Die klem val uiteraard op bemagtiging en spesifiek bemagtiging van kinderversorgers. Die artikel fokus op die inhoud van die bemagtigingsprogram, waarna 'n bespreking daarvan plaasvind. Daar word met aanbevelings afgesluit.

    Keywords : bemagtiging; bemagtigingsprogram; kinders; kinderversorgers; opleiding; privaat plekke van tydelike versorging.

            · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )