SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.69 issue1Struggles for African independent education and land rights on the Rand and the significance of the Tsewu court case, 1903-1905: A new analysis author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    HARRIS, Karen L.. Pushing the Envelope: Downturns, Wrong directions and Additional avenues. Historia [online]. 2024, vol.69, n.1, pp.2-18. ISSN 2309-8392.  https://doi.org/10.17159/2309-8392/2024/v69n1a1.

    Hierdie artikel volg 'n redelike onortodokse benadering wat betref 'n voorsittersrede by 'n akademiese konferensie. Dit kyk deur die vensters van die ivoortoring, sodat daar kennis geneem word van wat buite die mure van die akademie lê, ten einde betrokke te raak by dít wat werklik gebeur en wat werklik saak maak. Dit toets die grense deur verder te gaan as die norm en wat as aanvaarbaar beskou word - en sodoende stel dit maniere voor waarop ons ons dissipline kan maneuvreer om 'n ander benadering ten opsigte van ons huidige posisie te omhels. Terwyl historiese navorsing die kern is van wat ons doen, en dit in wese ons akademiese instansies kop bo water laat hou, kan dit nie en moet dit nie 'n einde in sigself wees nie. Ek voer aan dat ons moet ag slaan op die situasie waarin ons onsself tans bevind wat betref ons Suid-Afrikaanse universiteitsgemeenskap; dit wil sê ons studenteliggaam, en ons moet besin oor wat ons kan en moet doen. Die artikel neem die afdraaipaaie en verkeerde rigtings onder die loep, en stel ander weë voor.

    Keywords : Geskiedenis; onderrig; opvoedkunde; ongeletterheid; universiteite; kritiese leesvaardighede.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )