SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Historia

    On-line version ISSN 2309-8392Print version ISSN 0018-229X

    Abstract

    HARRIS, Karen L.. Presidential address delivered at the Biennial Conference (History Wars, Wars in History & other Southern African Histories) of the Historical Association of South Africa conference, Durban, 26-28 June 2014 , University of KwaZulu-Natal, 26-28 June 2014. Warring societies? Towards a community of historians HASA and SAHS (1956-2014). Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.344-354. ISSN 2309-8392.

    Hierdie voorlegging wil graag die geskiedenis van die twee voorste historiese verenigings in Suid-Afrika nagaan: die Historiese Genootskap van Suid-Afrika (HGSA) en die Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging (SAHV). Gestig as twee afsonderlike organisasies net na die middel van die twintigste eeu, het hulle historici met bepaalde verskillende - indien nie blykbaar teenstrydige -ideologiese gesindhede verteenwoordig. Hierdie artikel het ten doel om uit te pak hoe hierdie aanvanklike polarisasie geleidelik verander en uiteindelik konvergeer het. Aansluitend by die werk van Karl Dietrich Erdmann en dié van Robert Townsend kyk dit ook kortliks na die "gleufies, debatte, en smee van bande onder geskiedkundiges" sowel as die bestaande skeiding binne die dissipline, en plaas dus die plaaslike ontwikkelings binne die konteks van die breër globale historiese gilde.

    Keywords : Suid-Afrikaanse historiese organisasies; Historiese Genootskap van Suid-Afrika; Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging; Suider-Afrikaanse Historiese Vereniging; Historia; Suid-Afrikaanse Historiese Joernaal.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )